|
HESSEQUA MODEL VLIEëRS |
|
|||
Stoffel Giliomee |
|||||
Addres |
: : : : : |
Acaciastraat 11, Riversdal, 6670 |
|||
Vliegtuig lys |
Kommentaar |
Links | |||
Feb 2006 Magic Feb 2006 Dragon Fly Mei 2006 The Plain Augustus 2006 Funtana S90 (Nr1) Funtana S90 (Nr2) Desember 2006 Edge 540 Desember 2007 Pitts Special S2B Oktober 2008 Superstar 40 Desember 2008 Cessna 182, Electric |
: My eerste vliegtuig. Dit was ook waarmee ek geleer vlieg het. : Die kinders het groot sports! : 'n Eie ontwerp. Dit het gevlieg. Baie geleer oor die konsep van vlieg. : My eerste nuwe vliegtuig uit die boks. 3 Vlugte en toe 'n los battery. : Een week later en die groot leer proses het begin, van voor af. Lees eers die manuel. : My eerste skaal model. Geheel en al 'n nuwe perd wat opgesaal word. Oneindige plesier : My 2de skaal model, met 'n "twist". Die versoeking was te groot. 21 keer gecrashland. Dankie aan Andre, Hobby Flight Center, vir die voorreg om in jou nuusbrief te kon wees. : Ek moes ook 'n "Trainer" he. Model vlieg lesse? Meskien. Pelle te laat broekbewe?Jaaa : Dis vir my agterplaas. Baie tevrede. Vol "acrobatic", tot "inverted" met "knifedges". |
Fotos, Video Fotos, Video Fotos, Video Fotos, Video Fotos, Video Fotos, Video Fotos, Video "Kit review" Fotos, Video Fotos, Video |
|||
Feb 2006 Magic |
Feb 2006 Dragon Fly |
||
Mei 2006 The Plain |
||
Augustus 2006 Funtana S90 (Nr1) |
||
|
||
Augustus 2006 Funtana S90 (Nr2) |
||
|
||
Desember 2006 Edge 540 |
||
Desember 2007 Pitts Special S2B |
||
Oktober 2008 Superstar 40 |
||
|
||
Desember 2008 Cessna 182, Electric |
||
Video Hier is die "maiden flight" Die vliegtuig verbaas my elke dag. Dit het al my verwagtinge oortref. |
||