HESSEQUA MODEL VLIEëRS

Inleiding Kontak
Besonderhede
Ligging Lede Foto Gallery Klub Reëls Sluit Aan Algemeen
Akkommodasie
Kalender
Aktiwiteite


Johan en Arney Sieling

besoek ons klub, Desember 2008

 

... hulle is ons geheime klublede, beter bekend as "country club members"

Ons omgewing, asook weersomstandighede
skep 'n unieke simulasie vir
oefensessies. Ons is mos op seevlak.

   

 








Dit is 'n voorreg om hierdie twee te ontmoet. Ook baie leersaam. Goeie inspirasie vir ons werkende mense hier in die Suid Kaap, veral wanneer almal so lekker vakansie hou. Dankie vir julle besoeke en alle sterkte en voorspoed vir 2009.
 

 

 

 

Hit Counter
     Web Statistics