HESSEQUA MODEL VLIEëRS

Inleiding Kontak
Besonderhede
Ligging Lede Foto Gallery Klub Reëls Sluit Aan Algemeen
Akkommodasie
Kalender
Aktiwiteite

Hessequa Model Vlieërs
"Fly - In" 6, 7, 8  Maart 2009

Was 'n groot sukses!!!

"Click" hier om blad te sien.
 

Hessequa Model Vlieërs
"Fly - In" 6, 7, 8  Maart 2009

Was 'n groot sukses!!!

"Click" hier om blad te sien.
 

 

Suid Afrika, Suid Kaap Hessequa Munisipale Gebied Riversdal Vliegveld Stilbaai Vliegveld  

Hessequa Model Vlieërs klub verteenwoordig drie dorpe met vliegvelde naamlik Riversdal, geleë op die N2 roete tussen Kaapstad en Mosselbaai.en Stilbaai kusdorp 30 km vanaf die N2 roete. Hessequa Streek lê aan die voet van die pragtige Langeberge en is die weg na die Tuinroete.Dit bied 'n verskeidenheid besienwaardighede, natuurskoon, geskiedenis, en kultuur.

Ontdek die mees opwindende vliegvelde in die Wes Kaap. Riversdal met volgroote teeraanloopbaan tot jou beskikking, Stilbaai met teeraanloopbaan vir model vliegtuie en asemrowende uitsig oor die see en rivier.
Ons nooi ieder en elk om van ons fasiliteite gebruik te maak. Akkommodasie is ook vrylik beskikbaar. Genoeg om te doen vir die gades en volop vermaak vir die jongspan.

 

a

Top

b

Top

c

Top

dTop
 


e.Top

Hit Counter
     Web Statistics