HESSEQUA MODEL VLIEëRS

Inleiding Kontak
Besonderhede
Ligging Lede Foto Gallery Klub Reëls Sluit Aan Algemeen
Akkommodasie
Kalender
Aktiwiteite


"Fly - Inn" 24 Maart 2007

 


FOTO GALERY

Stilbaai ( Nou Hessequa ) Model Vlieërs,
"Fly-Inn" 25 Maart 2006


 


"Fly - Inn" 24 Maart 2007

 

Vroeg in 2006 het die lede tal gestyg en vir 25 Maart 2006 word 'n "Fly-Inn" gereel wat altyd onthou sal word as die baanbreker "Fly-Inn".
Die hoof borge vir die naweek was Hi - Way Bande en Riversdal Superspar. Die opkoms was groot, vele prysgelde is uitgedeel, onder andere is 'n Trainer Kit ( Trainer vliegtuig, engin met Radio ) terwaarde van R 3000.00 uitgeloot vir die dag. Die klub skenk aan een van die plaaslike Hoerskole 'n groot bedrag wat help vir 'n hokkie toer na Argentinia. Die modelvliegbaan op Stilbaai word ook geteer onder toesig van Arthur Price. Ons wil vir almal wat betrokke was met 'n borg, vrywillige hulp, en ook die vlieërs van ons besoekende klubs dankie se vir hulle bydrae tot 'n suksesvolle "Fly-Inn" 2006.

            

         

Hit Counter
     Web Statistics